....................... Home ...............................................| Vision ....| Ministries ....| News ....| Calendar ....| Sermons ....| Contact Us
Young Adults
 


Young Adults

Om 'n jongmens te wees, beteken exciting jare vol nuwe geleenthede en ervarings,
saam met challenges en confusion. Dit gaan nie oor wat jy gaan doen wanneer jy groot
word nie, maar dit gaan oor wat God jou gemaak het om te wees. En hoe jy jou lewe
leef in diens tot die wêreld om 'n verskil te maak.

By Young Adults is ons 'n lekker jong groep van ouderdom (20 something) wat lekker
saam kuier en in die woord groei. Hier het elke jongmens die geleentheid om net hulself
te kan wees. Daar word ook 'n geleentheid geskep om vrae te vra waarop jy nie antwoorde
het nie. En partymaal kuier ons sommer net lekker saam.

In 'n tyd soos vandag het ons as jongmense positiewe mense in ons lewe nodig, mense
wat jou sal opbou en nie afbreek nie. Mense wat saam met jou 'n pad kan stap en jou
kan ondersteun ...

Vir meer inligting kontak Hencor Combrink 082 367 5396 of facebook ons.

bar 1
Young Adults
bar 2
©Copyright 2009 All Rights Reserved - Designed by Ultimate Dzines | Updated by New innovations
<