JWE
Jeffreysbaai Wêreld Evangelisasie is Deo Doxa se Sending departement, wat verskeie
sendelinge ondersteun reg oor die wêreld. Ons goeie verhouding met Global Challenge
Expeditions stel ons in staat om toegang te hê tot meer as 12 uitreike per jaar waarby
ons gemeentelede betrokke kan wees.
* Wim du Plessis en sy familie wat sendingwerk doen in België.
* Adriaan Adams wat werk vir Focus Team Leaders Training, en spesifiek werk om
studente bloot te stel aan uitreike.
* Christiaan Geldenhuys wat voltyds werk by ‘n kinderhuis in Lesotho.
* Andrew Thomas wat werk by die Bybelgenootskap van Kambodja.
* Wilbur Wright wat kampe hou in Jeffreysbaai saam met die Verenigende Christen
Studente Vereniging.
* Anna-Marie Franken Direkteur van Global Challenge Expeditions.
* Anita en Francois Labuschagne wat voltyds by die korttermyn uitreike van Global
Challenge Expeditions werk, asook JWE administreer vir Deo Doxa.
Een van ons groot fokuslande is Zanzibar waar ons gemeente ‘n bybelskool gestig het, en
die plaaslike kerkleiers oplei. Ons doen ook 2 uitreike per jaar na Zanzibar wat spesifiek
gemik is om gemeentelede bloot te stel aan die Moslem wêreld, en om hulle die geleentheid
te gee om die koninkryk te bou buite die grense van ons eie land.
* Deur te bid vir ons sendelinge in die veld.
* Deur self op een van ons uitreike te gaan en die koninkryk te help bou.
sendelinge ondersteun reg oor die wêreld. Ons goeie verhouding met Global Challenge
Expeditions stel ons in staat om toegang te hê tot meer as 12 uitreike per jaar waarby
ons gemeentelede betrokke kan wees.
Die sendelinge wie ons maandeliks ondersteun is:
* Brenda Bosch wat kerkleiers oplei in Asië.* Wim du Plessis en sy familie wat sendingwerk doen in België.
* Adriaan Adams wat werk vir Focus Team Leaders Training, en spesifiek werk om
studente bloot te stel aan uitreike.
* Christiaan Geldenhuys wat voltyds werk by ‘n kinderhuis in Lesotho.
* Andrew Thomas wat werk by die Bybelgenootskap van Kambodja.
* Wilbur Wright wat kampe hou in Jeffreysbaai saam met die Verenigende Christen
Studente Vereniging.
* Anna-Marie Franken Direkteur van Global Challenge Expeditions.
* Anita en Francois Labuschagne wat voltyds by die korttermyn uitreike van Global
Challenge Expeditions werk, asook JWE administreer vir Deo Doxa.
Een van ons groot fokuslande is Zanzibar waar ons gemeente ‘n bybelskool gestig het, en
die plaaslike kerkleiers oplei. Ons doen ook 2 uitreike per jaar na Zanzibar wat spesifiek
gemik is om gemeentelede bloot te stel aan die Moslem wêreld, en om hulle die geleentheid
te gee om die koninkryk te bou buite die grense van ons eie land.
Jy kan betrokke raak by JWE op 3 verskillende maniere
* Deur eenmalig of maandeliks ons te ondersteun met u geloofsoffer.* Deur te bid vir ons sendelinge in die veld.